Hoërskool Generaal Hertzog

Kultuur

Culture Organisers

Mev. A. Floor
Me. A. Floor | Bestuurspan

Kultuursoorte

CHOIR

HGH se koor maak opspraak oral waar hul kom.

Onder leiding van me. Surette Prinsloo en begeleidster me. Christa Erasmus bekoor die HGH koor al die gehore wat hul teëkom. 
In 2019 the HGH choir walks away with a first place at the Sing in Harmonie competition for choirs outside of Gauteng. 
In die Sing in Harmonie behaal ons koor ook die algehele 3e plek uit 80 kore.
In 2018 we participate in the World Choir Games and achieve a 3rd place in the category: Mixed youth choirs. We achieve a gold ii award.

Fantastiese dissipline, hope talent en tegniese afronding is die HGH koor se geheime bestanddele vir ‘n kookwaterresep.

Because of Covid regulations we are very proud to present two choirs in the place of our one choir, so that social distancing can be maintained.
We have one equal voices choir and one mixed voices choir of almost 50 learners each.

ATKV Tienertoneel

ATKV tienertoneel is ‘n jaarlikse toneelkompetiesie wat aan leerders die geleentheid bied om deel te wees van ‘n toneelrevolusie wat in die land aan die gang is. Leerders kry die kans om hul talente te bevorder en saam met dit ‘n verskil te maak deur kwessies, wat tieners elke dag raak, aan te spreek.

HGH pak ook nou verskeie ander toneelkompetisies aan om aan ons leerders die geleentheid te gee om hul passie op die verhoog uit te leef.

By Hertzog pak ons jaarliks hierdie platform aan en met opgeleide, en ervare onderwysers kry die leerders al die nodige opleiding wat hul nodig het om van onsekere selfbewuste kinders in diverse, selfstandige individue te ontpop.

HGH se tienertoneel vir 2021 getiteld Vuis, duim, liefde is hard aan die oefen onder mnr. P.G. Krüger wat die regie behartig.

Vuis Duim Liefde behaal ‘n tweede plek by Die Op Die Planke Nasionale kompetisie in 2021.

We are also very proud to present 2 Afrikaans and 1 English play in 2022.

Artium Arts Festival | Kunsfees

Hoërskool Generaal Hertzog neem jaarliks deel aan die Artium kunstefees.
Artium strewe na die bevordering van die kunste onder leerlinge in die Witbank omgewing.

We take part in different categories that includes: drama (Afrikaans & English), visual arts, dance, creative writing, photography and singing.
Ons is ook baie trots op drie van ons personeellede wat op die Artium bestuur dien:
Me. Stephané Botha – Hoërskool vokaal organiseerder.
Me. Hester Kritzinger – Laerskool vokaal organiseerder.

Furthermore we have a group of staff that is equipped to help the learners with every item they wish to participate in.

sanggroep

Die HGH sanggroep wat bekendstaan as die Akapelle ( want ons sing a Capella) is al vir +- 5 jaar besig om gehore te vermaak met hul a Capella klanke.
Onder leiding van Me. H. Kritzinger neem die sanggroep jaarliks deel aan die ATKV Animato sangkompetisie waarvoor hulle ook tans hard aan die oefen is.

In 2018 the sanggroep where selected to take part in the “Stem Saam” television production on Via TV where they receive the prize for most spontaneous choir.

Die sanggroep neem ook jaarliks aan die Artium kunsfees deel waar hul die afgelope drie jaar met Diplomas (90 en hoër) wegstap.

public speaking

Here at HGH we have a group of very experienced educators to equip our learners with the skill to present a successful argument in the correct manner. Some of our educators is also accredited adjudicators at various public speaking competitions.

Ons bemagtig ons leerders om hulle sê te sê op die regte manier, asook hoe om mense van ‘n standpunt te oortuig.

We take part in various public speaking competitions throughout the year that includes ATKV, Radikale Redenaars, Oppie tong af, On the tip of the tongue. 

teatro manjifiek

Teatro Manjifiek is the place where a lot of wonderful productions was born. 
It is a performing arts house where everyone can chase their dream of becoming a performing artist.

Teatro Manjifiek huisves ook vir bekende akteur Izak Davel waar hy dramaklasse aan leerders bied.

It is the heart of culture at Hoërskool Generaal Hertzog. The magic happens here. 
From a Capella to Tienertoneel to public speaking. 

gallery